google-site-verification: googlefe76c25136937ecc.html

BOOK ALBERT

Events

  • Seminars
  • Morning Breakfasts
  • Corporate Talks

Consulting

  • Business Startup
  • Entrepreneur Mentoring
  • Life Coaching

Schools

  • 6 Zero’s to a Million Course
  • Visits
  • Motivational Speaking

Workshops

  • Webinars
  • Live Courses
  • Training Sessions

Albert helped me to become focused and goal driven towards what I need to do in order to achieve my dreams. He brought me to a point where I started to work daily on my passion.

Toi Industries

Done with the book!!!! Truly the best 168 pages ever. Well broken down.I do not have words to accurately describe this amazing piece you have presented to me, Albert.

Thank you and my journey is clear now. Will be a super very soon!!!

Mpho Jasone

Hey Albert… Awesome speech vanoggend, dit het my nogal gehelp en my laat dink aan wat ek gaan doen met my toekoms

Kurt Venter

Hey Albert , ek wil net se dankie vir jou speach vandag! Dit was vir my ‘n eye opener , wat se dat ek ook daar kan uitkom …

Jy het my rerig vandag geinspereer , en ek gaan dit studeer , bemeester , en in aksie stel.
Baie baie dankie, jy is vir my regtig ‘n baie groot en awesome rolmodel.

Franco Ahlers

Well to start of with, thank you for being such a rolemodel. I know you have heard it before, but thanks man. Thanks for your time man!

Quintus Christ

Absolutely loved the book, easy to understand with the feel of having a one-on-one conversation. In-fact my kid sister took a liking to its easy understanding and read it as wel.
Please continue to inspire and aspire. Excellent work, my dinosaur loving friend. Big-Ups!!

Keron Perumal

Ek wou net vinnig dankie se vir die boek dit het my manier van dink defnitief verander en ek was alreeds ‘n rukkie op die pad van personal development. Die boek het my net daai stoot in die regte rigting gegee.

Gerhard Deysel

The book was exceptional! Truly easy to read and can set a great foundation for young entrepreneurs and millennial businessmen and women. It inspires you to be the best you, and turn you into a “Super”. It helps you with easy methods to turn your unorganized life into one great routine destined for success! Looking forward to the next book.

Stiaan

This book changed and is still busy changing my life!

Chelandri van Zyl
The insight that you have given me in just one email is most probably more than most will ever be able to learn and realise until they are aged. So thank you!
Christof van Wyk

Thanks Albert. I was a bit negative but now I’m looking forward to starting my new daycare business!

Sandra Philippides

Hi Albert. I am a 15 year old grade 9 student. I read your book and loved it!

Subhaan Cassim

Albert what you preaching at schools is fantastic and exactly what S.A. needs for our youth right now. Well done for making a massive difference in S.A.

Kendal Coward

It makes me ecstatic when that person is from our Capital City – taking front & centre stage in the world of entrepreneurs!!!

Ernst Botha

The goal setting session gave me peace comfort knowing that I am on the right path.

Armand Graaff

Thanks vir die advice. Eks is sommer nou excited. Dankie vir jou tyd, ek waardeer dit verskriklik.

Wynand Moolman

Such an inspiration!

Tiishetjo Maphopha

Dankie Albert jy is ‘n ware inspirasie. Dankie vir die kennis wat jy deel.

Dino Olwage

Die 6 Zeros to a Million kursus het my mindset heeltemal verander. Ek het besef dat daar soveel opportunities in my lewe en rondom my is wat ek voorheen nie raakgesien het nie. Ek voel dit was ‘n amazing kursus.

Johandry Potgieter

The 6 Zeros to a million course was really eye-opening and inspiring! I realized that you have to take action on your goals and dreams, and the time to do it is NOW. I would really urge more people to also attend this course. Anyone can be a millionaire, it’s just a matter of perspective.

Embetch du Toit

Die 6 Zeros to a Million kursus is nie net nog ‘n kursus waar jy leer om geleenthede raak te sien nie, maar dit leer jou die kleiner stappies om dit ‘n realiteit in jou eie lewe te maak. Die kursus was mind-blowing!

Mire Allen

I walked out of the 6 Zeros to a Million course today with certainty that I will be able to become financially independent with the tools I learnt from Albert van Wyk

Attie Roos

Albert jy is regtig n mens waarna mense kan opkyk na ..

Ricardo Du Plessis

Uiterse groot impak en motiveering. Dankie vir die nuwe dryf en siening wat jou woorde kon gee.

Elrie Barnard

Daar is soveel negatiewe in ons land. Jy is regtig ‘n rolmodel met wat jy al bereik het. Dis wonderlik!

Eugene Kritzinger

Thank you for a very and truthful book

Joan Fivaz

You inspire me Albert! I enjoy following your journey. Keep going!

Eric Heyl

Dankie vir die raad, ek sien uit om my drome ook te bewaarheid en ek onthou nou hoekom ek dit doen. As dinge weer tough raak sal ek net n tree buite toe vat om die groter prentjie te sien.

Hennie Loots

What amazing feedback we got, you’ve challenged business people to think differently about growth!

Leonie Smit

Hi Albert, sjoe baie dankie vir jou moeite. Ek waardeer dit baie. Jou positiwiteit is aansteeklik.

Elanza Cloete

Must say Albert I admire your hard work and dedication and I aim to be like you in the future!

Gareth Perumal

Hey Albert, ek was deel van jou kursus by JV’s en ek wil net baie baie dankie se vir jou raad. My klein besigheidjie kom nou mooi aan die gang. Dankie vir als!

Dewald Taljaard

Another amazing evening at the EPIC Networking event listening to Millionaire at 22 Albert van Wyk give his incredible speech about on entrepreneurship journey from a young age.

SSLR Incorporated

Picking the brilliant business mind of Millionaire at 22! Thank you Albert for your insights and advice.

Black Fig Jam Graphic & Web Design

Enjoyed a great cup of coffee with a remarkable young Entrepreneur!! Thanks for making time to meet up Albert!

Jacques Nagel

Great guy! Awesome mind and fellow F1 fan.

Duane Nienaber

Yes ek wil net se dankie vir die boodskap vandag by Pietersburg HoerSkool. Ek is bly om te hoor ek het die regte besluite gemaak sover, en nou sal ek so aanhou te danke aan jou woorde vandag.

Liam van Staden

Baie dankie vir vandag! Ek het baie min mense ontmoet wat ook dieselfde uitkyk het oor alles. Vandag het my baie gemotiveer!

Divan

Baie dankie vir jou awesome speech vandag by Pietersburg Hoerskool. Dit was baie inspiring!

Mekyzel

Mr Albert sir, it was a great experience to have you come to my school yesterday, Springs Boys’ High. Your words definitely made me want to keep pushing on the dream I have. Thank you so, so much. You have no idea how much of an impact yesterday had for me!

Teyen Wess

Hey man! Thanks vir die sessie by die ATKV Jeugberaad. Jy add regtig value deur jou passie, so dankie daarvoor. Was goed om jou te ontmoet!

Handre Meyer

Elke punt wat jy genoem het, het vir my baie sin gemaak en ek het alles neer geskryf. Ek is baie bly dat ek vandag gegaan het , dit het regtig baie beteken en ek het n kop skuif gemaak vandag.

Michael van der Linde

Ek is al van n jong ouderdom entreneuries. Ek stel baie belang daarin om n entrepreneur te word. Jou speech vandag het regtig ‘n impak gemaak.

Wynand Moolman

Ek het jou boek in ‘n dag gelees. Dit was baie insperend baie dankie!

Juan Odendal

Jou talk was ongelooflik! Ek kan nie genoeg dankie sê nie!

Jason van der Merwe

Hi, ek wil net sê Oom se speech vandag by ons skool (PHS) was baie motiverend. Oom is een van my rolmodelle. Oom se toespraak het my baie geïnspereer. Dankie vir dit. Dit het rerig n verskil in my lewe gemaak!

Domminique du Plessis

Dit was ‘n voorreg om weer na jou te kon luister! Baie dankie vir die insette en dat jy en jou span bereid was om te kom , ons waardeer dit baie! Ek dink al ons Pieties het dit ongelooflik baie geniet en sal graag weer van jou wil hoor!

Minette du Preez

Excellent with very practical guides and tips

Andre

Bought this book at 24 years old with my last tenner and became a millionaire at 22!

Moneybags McGee

For the festive season, all products comes personally signed by Albert and wrapped in an awesome wrapping. On top of that, all products come with a FREE E-book that you can gift to someone special by entering their email on the Checkout page. Dismiss