google-site-verification: googlefe76c25136937ecc.html
Sale!

GALA AAND KAARTJIE

R250.00 R220.00

Koop jou kaartjie vir ons Gala aand om te sien wie die trofee vir “Maak My ‘n Miljoenêr Entrepreneur van die Jaar” gaan wen.

Category:

Description

Koop jou kaartjie vir ons Gala aand om te sien wie die trofee vir “Maak My ‘n Miljoenêr Entrepreneur van die Jaar” gaan wen.

WANNEER EN WAAR:
24 October
18:00-21:00
Atterbury Theatre

WAT GAAN GEBEUR:
MC – iHope
Sanger – Chè
Keynote Speaker – Albert van Wyk
Top 5 finaliste van die Maak My ‘n Miljoenêr kompetisie gaan praat
Maak My ‘n Miljoenêr Entrepreneur van die Jaar wenner word aangekondig