google-site-verification: googlefe76c25136937ecc.html

Maak My ‘n Miljoenêr Workshop

R850.00

WIL JY ‘N MILJOENêR WORD?

Hierdie kursus gaan jou help met al die basics wat jy nodig het om ‘n entrepreneur en selfs ‘n miljoenêr te word. Albert van Wyk het sy eerste miljoen op die ouderdom van 22 gemaak, en nou op 30 jarige ouderdom, deel hy met jou uit sy ervaring en lesse wat hy geleer het.

Add additional value to your course by expanding your purchase

Category:

Description

WIL JY ‘N MILJOENêR WORD?

Hierdie kursus gaan jou help met al die basics wat jy nodig het om ‘n entrepreneur en selfs ‘n miljoenêr te word. Albert van Wyk het sy eerste miljoen op die ouderdom van 22 gemaak, en nou op 30 jarige ouderdom, deel hy met jou uit sy ervaring en lesse wat hy geleer het. Hierdie is die eerste stap wat jy nodig het om jou journey te begin as ‘n entrepreneur en Miljoenêr.

Hierdie is ‘n “Self-paced Online Workshop” wat jy aanlyn kan deurwerk. Sodra jy die kursus koop sal jy toegang kry tot al die videos wat jy dan kan deurkyk.

In hierdie kursus sal jy leer:

  • Hoe om te dink soos ‘n miljoenêr
  • Hoe om met R0.00 te begin
  • Hoe om die regte besigheid te kies vir jou
  • Wat om te doen met die geld wat jy maak

You may also like…